


Na ’n baie droë laat somer in die binneland het welkome wydverspreide reën in die winter, groot verligting gebring. ’n Beter vooruitsig vir die vroeë somer se groei van grasse, bossies en bome is vir die wildbedryf baie belangrik. Dit kan self beter pryse op die laaste groep wildveilings meebring. Die wildbedryf se groei sal aanhou.
Die huidige jag pryse wat wild het die potensiaal om nie net te stabiliseer, maar selfs te verbeter. Die potensieel problematiese regulasies wat deur sommige onverantwoordelike provinsiale departemente toegepas wil word, mag nie die bedryf negatief beïnvloed nie. Die Direksie sal onvermoeid beding, die regte oplossings inisieer en nie toestem tot regulasies wat die bedryf sal seermaak nie.
Die bemarking van wildsvleis vir uitvoer en plaaslik is nog glad nie na wense. Opwindende nuwe gedagtes word tans ondersoek. Die nuwe welvaart in Suid Afrika skep meer verbruikers, om die aanvraag na wildsvleis te verhoog. Enige een met kennis of aanbevelings moet direk met die kantoor skakel en insette gee.
Gary and I attended the CIC convention in Belgrade. Our wives Mandy and Rita accompanied us. It was a wonderful experience. Hunters and conservationists from literally every country or part of the world attended. Many of them became friends and are very interested in South Africa and how we farm with game.
Our situation in South Africa differs from that in Europe: here in South Africa we have ownership on the game, farms are fenced – a concept not well known abroad. This concept is one of the best ways to help conservation and to keep threatened species out of the danger zone.
Different commissions, discussions at the CIC are the basis of their kind of conduct. We want to establish an African branch of CIC in South Africa and will keep you informed of development.
It is our mission to bring the specific South African situation to their attention. The influence of the CIC in the world is enormous. It is possible that they can put pressure on Governments that do not adhere to the policies or insights in conservation.
U het reeds kennis geneem van die Bundu Expo. Besoek gerus ons stalletjie. U bywoning van die seminaar is noodsaaklik. Die onderwerpe is van aktuele belang en gaan tot voordeel wees van u persoonlike besigheid.
Sien u daar.